Author Archives: Nadia

Wie Met Vuur Speel – Deon Meyer

Ek hoor al die afgelope paar jare van die uitmuntende spanningsverhale wat deur Deon Meyer geskryf word, maar vir een of ander rede het ek eers onlangs kennis gemaak met die man se skryfkuns toe my skoonsuster vir Orion in my hand gedruk het. Nie lank daarna nie gee sy vir my Wie Met Vuur Speel en 13 Uur met die aanmaning om eers Wie Met Vuur Speel te lees, want sommige beskou 13 Uur as … Lees voort

Posted in Deon Meyer, Misdaad | 1 Kommentaar