Category Archives: Aktueel

Thula-Thula – Annelie Botes

Thula thula, thula baba, thula sana, Thul’u babuzo ficka, eku seni. (repeat) Kukh’in khan-yezi, zi-holel’ u baba, Zim-khan yi-sela indlel’e ziyak-haya, Sobe sik hona xa bonke be-shoyo, Be-thi bu-yela u-bu-ye le khaya, Thula thula thula baba, Thula thula thula sana, … Lees voort

Posted in Aktueel, Annelie Botes | 3 Kommentaar

My Sister’s Keeper – Jodi Picoult

Teen die tyd het baie al seker hierdie fliek gesien en heelwaarskynlik die boek ook gelees. Ek het eers die boek gelees en toe die fliek gaan kyk, en ek was spyt. Die fliek eindig nie eers dieselfde as die … Lees voort

Posted in Aktueel, Jodi Picoult | 7 Kommentaar

Ways of Staying – Kevin Bloom

‘n Mens kan nogal maklik mislei word deur hierdie boek se titel. Dit is allermins een van daardie reisbiljet tipe 100-redes-om-in Suid-Afrika-te bly goedvoel boekies nie, wat dit wel is is ‘n eerlike kykie na presies wat dit is waarvoor … Lees voort

Posted in Aktueel | Lewer kommentaar