Category Archives: Bilques Sheikh

I dared to call Him Father

“I Dared to call Him Father” deur Bilques Sheikh is ‘n ongelooflike verhaal van ‘n Moslemvrou se bewuswording van God, haar bekering, haar totale gehoorsaamheid aan Hom en die veranderinge wat in haar lewe plaasgevind het. Dis al ‘n ouerige … Lees voort

Posted in Bilques Sheikh, Christelike boeke | Lewer kommentaar